UITVOERENDE RAAD 2011 SPANBOU NAWEEK

Picture
The wheels of the bus go round and round… round and round up the curving mountains. So het die twee HPR busse op Vrydag, 15 Oktober die styl bergpasse van die Laeveld aan gedurf oppad na die UR Kamp 2010.

By die Phumula Holiday Resort aangekom het 32 opgewonde leerders onder die leiding van oom Andries dadelik met spanbou aktiwiteite begin. Die leierskursus is gebaseer op die vier hoofeienskappe van ’n goeie leier, nl. vertroue, verantwoordelikheid, misie en kommunikasie.
Click on photo to enlarge:
       Kliek op “Read more” om die res te sien