Pietie Fun Sports Day… 09/27/2010
Pietie Fun Sports Day… Dis mos hoe skool moet wees.
Op Donderdag, 23 September 2010 was daar groot opwinding in die lug by Hoërskool Piet Retief. Die leerders het op hierdie lenteoggend in vreugde opgedaag. Hierdie dag sal pret wees, is daar belowe... En die belofte het waarheid geword – vir elkeen wat deelgeneem het. Add Comment |








RSS Feed