Pietie Fun Sports Day… Dis mos hoe skool moet wees.

Op Donderdag, 23 September 2010 was daar groot opwinding in die lug by Hoërskool Piet Retief. Die leerders het op hierdie lenteoggend in vreugde opgedaag. Hierdie dag sal pret wees, is daar belowe... En die belofte het waarheid geword – vir elkeen wat deelgeneem het.
The learners were treated to a fun day, participating in their favorite sports: soccer, hockey or touch-rugby. The rivalry was in the air… Who would win? The learners were clothed in pink, purple, white, yellow and green (and some rainbow-coloured) to show the different teams.
O,ja moet asseblief nie die Onnies en die Funnies vergeet nie. Wat sal die dag nou ook sonder hulle wees!!!
FUNNIES:
Na afloop van ‘n kort pouse het almal na die swembad beweeg. Hier het die vier grade die kompetisie tot nuwe hoogtes gebring... Watter graad kon die meeste lengtes swem? (Natuurlik die graad 11 seuns!) 
Baie dankie aan die personeel vir hierdie lekker dag. Ons het dit baie geniet om vir ’n verandering nie met die Boeke opgesaal te wees nie!
UITVOERENDE RAAD 2011 !!!
 


Comments


Your comment will be posted after it is approved.


Leave a Reply