Matriekafskeid / Matric farewell 09/28/2010
Welcome to AZTEC 2010. Let the GOLD shine and the GIRLS glitter !!!! On Thursday evening, 23 September 2010, the MATRICS of Piet Retief High School were summand to attend the Farewell Function at Montezuma’s Waterside Palace in Tenoctitlan- the City of Temples. (JY HET ADOBE FLASH PLAYER NODIG OM "SLIDESHOW" TE KAN SIEN, AS DAAR GEEN SLIDESHOW HIER ONDER IS NIE DOWNLOAD ADOBE FLASH PLAYER HIER) 'n Jaar se beplanning en reelings is agter die rug met Me. Rens, Serfotein, Bouwer en Ingram aan die stuur. Met die hulp van die Graad 11's se ouers was dit 'n gewoel en gewerskaf om die aand onvergeetlik te maak. Aztec slaves and warriors welcomed them as they arrived in flashy, sleek-bodied sport cars, handsome, veteran motor cars and even an ancient, fairy-lighted school bus. Van Aspoestertjie tot super-modelle, van prinse tot aantreklike jong here maak van hierdie afskeid ‘n fees! ‘n Aand wat vonkel en lag, ‘n aand gevul met pragtige jong mense, wat lekker saam eet, dans en kuier tot middernag. George Longene, ‘n jong man met ‘n groot stem, vermaak die gaste met ‘n verskeidenheid van liedjies- met sy trefferliedjie, Baie-Baie, wat hy binnekort op Skouspel gaan sing. Sy ‘blonde’ D.J. hou die dansvloer aan die brand. A beautiful, dazzling evening in the palace came to an end, but the memories will last forever! CommentsNokuthula 10/08/2010 12:15pm
WOW!!!!!!! THAT WAS FANTASTIC!!!!! Comments are closed. |















RSS Feed