Lentedag / Spring Day
Op 22 en 23
September het Laerskool Piet Retief die lente verwelkom. 
Woensdagaand het die leerders heerlik gedans by die LENTESOKKIE.
En so lyk 'n Lentesokkie by ons:
Die volgende dag was die Lente kroning.  The beautiful and the brave took part to find the prettiest and most handsome.  
Om te sien wie die verskillende wenners was: