KERMIS IN REёN 10/18/2010
SELFS DIE REёN KON ONS NIE KEER !!! It's raining, it's pouring...but the Primary FUN DAY was a ROARING SUCCESS! ( Kliek op foto om te vergroot- Click on photo to enlarge) Die stoom staan om Juffrou Hettie Venter en al die dames wat gehelp het. Om meer te sien kliek net Don't miss the bus that takes you to the school of fun! Kaskar-ry is maklik, maar kaskar STOOT is swaar werk, veral as jy gly-gly ry! AANSTAP ROOIES, DIE PAD IS LANK EN GLAD. EEUUWWW! Mamma! Help!!! En daar was nog baie meer om te sien, te beleef en definitief te eet! Baie dankie vir almal wat bygedra het tot die reuse-sukses van die dag. CommentsLeave a Reply |

















RSS Feed