Jaar se hoogtepunte !! 10/22/2010
Elfieland: Hoogtepunte van die jaar! Baie welkom aan alle aanlyn-besoekers. Ons gaan vir u vertel wat by ELFIELAND gebeur asook so veel as moontlik foto's laai sodat u kan deel in ons kleuters se groei en onwikkeling. Die Graad R of ons Rooi Klas het reeds in die 2de kwartaal al begin klanke aanleer. Elke Vrydag het hulle die geleentheid gekry om hulle eie inisiatief te gebruik om iets saam te bring, of om soos die week se klank aan te trek. En so het hulle speel-speel geleer om te klank. Vir nog meer aktiwiteite kliek "Read more" |






RSS Feed