PIET RETIEF ONLINE
 
SELFS DIE REёN KON ONS NIE KEER !!!
It's raining, it's pouring...but the Primary FUN DAY  was a ROARING SUCCESS!

( Kliek op foto om te vergroot- Click on photo to enlarge)
Die stoom staan om Juffrou Hettie Venter en al die dames wat gehelp het.

Om meer te sien kliek net
 
 
Lentedag / Spring Day
Op 22 en 23
September het Laerskool Piet Retief die lente verwelkom. 
Woensdagaand het die leerders heerlik gedans by die LENTESOKKIE.
En so lyk 'n Lentesokkie by ons:
Die volgende dag was die Lente kroning.  The beautiful and the brave took part to find the prettiest and most handsome.  
Om te sien wie die verskillende wenners was: